Brad Garrett

Brad Garrett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brad H. Gerstenfeld
Geboorte 14 April 1960 (1960-04-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brad Garrett (gebore 14 April 1960) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ratatouille (2007), Tangled (2010), en Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows (2016), en in die televisiereeks Everybody Loves Raymond (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy